News

Kevin Foote, afrigter van die Junior Springbokke, het Dinsdag twee nuwelinge in sy finale groep vir die o. 20-Wêreldtoernooi ...
’n Man van Victoria-Wes in die Noord-Kaap het ’n opgeskorte vonnis van ses jaar tronkstraf gekry nadat hy ’n tienerseun oor ...
’n Amerikaanse regter het Maandag die regsgeding van $400 miljoen wat die akteur Justin Baldoni teen sy voormalige medespeler ...
’n Wit kar het verby hom gejaag. Min het hy besef dat hy oomblikke later langs sy seun se lewelose liggaam sou sit.
’n Vrystaatse man wat petrol oor sy meisie gegooi het en haar daarna aan die brand gesteek het, is vroeër in die streekhof in ...
Die aktiviste wat aan boord was van ’n skip wat onderweg na Gasa onderskep is, is vir deportasie na ’n lughawe in Israel ...
Toe Deon Opperman in 2020 met ChatGPT se voorganger, GPT.3, kennis gemaak het tydens dié kunsmatige intelligensie (KI) se ...
Dié appel het nie ver van die gespierde boom geval nie. ’n Kaapse tiener (16) sal dié naweek in haar pa se voetspore volg ...
Een van die land se gunsteling liefdesverhale is ongetwyfeld dié van Louis Boer Botha en sy Rachie wat op die gewilde kykNET ...
Die FirstRand-bankgroep het die groen lig gekry om die internasionale bank HSBC se sake in Suid-Afrika oor te neem.
Luister hier, boekwurms! 'Bessie se hangkasbiblioteek' deur Madelein Rust is die luisterboek vir Junie, eksklusief vir ...
In hul eerste gesamentlike produksie in 30 jaar word ‘Swanemeer’ in Julie deur die Joburg Ballet- en Kaapstad ...